Kruie Joernaal

Author: Roberts, Margaret

SKU: 9781775840640

R 39.00 R 120.00

Hierdie pragtig ontwerpte joernaal maak nut van Margaret Roberts se welbekende talente vir die maak van beide heilsame natuurlike produkte en delikate illustrasies van die plante en blomme waaraan haar...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 5 left in stock, order soon!
Hierdie pragtig ontwerpte joernaal maak nut van Margaret Roberts se welbekende talente vir die maak van beide heilsame natuurlike produkte en delikate illustrasies van die plante en blomme waaraan haar beroep grootliks gekenmerk word. Die gelinieerde bladsye lok jou uit om ’n joernaal te hou, notas te maak, en dies meer, en is liggies versier met klein tekeninkies, vinnige resepte en interessante wenke oor blomme en hul eienskappe. 


Dimensions :
Format : Hardback
Age Group : ADULT
Page Numbers :
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.