{"product_id":"9781776073740","title":"Dis mos nou Afrikaans!","description":"Lyk Afrikaans vir jou na 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou op 'n reis van graad 8 tot 12 om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester en Matriek Afrikaans met vlieënde vaandels te slaag. Omvattend en gebruikersvriendelik, hierdie boek kan deur beide onderwysers en leerders gebruik word. Die skrywers het meer as 50 jaar se gesamentlike ondervinding van die onderrig van Afrikaans en 11 jaar van die nasien van NSS-vraestelle.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41281917780083,"sku":"9781776073740","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/dis-mos-nou-afrikaans9781776073740-395835.jpg?v=1709117911","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781776073740","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}