Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Kammaland
Sold Out
  • SKU: 9781776094158
  • Availability: Out of stock

Kammaland

Author: Annelie Botes
R 226.00 R 290.00

Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op ’n kanaalboot in die verre Engeland. Sonder geselskap. Sonder ervaring. Sonder ’n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop.
Annelie en die ou gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar.

Om te toets wat hulle ná vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes. Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook ’n reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees.

Maar tot op die een-en-neëntigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar. In Kammaland is die supergewilde Annelie Botes terug met ’n vertelling wat al die kenmerke dra waarvoor haar aanhangers haar koester.


BACK TO TOP