{"product_id":"9781776195435","title":"Uitvou + Speel Pop-huis","description":"Omskep hierdie wonderlike uitvouboek in 'n pragtige 3D pophuis met karakters wat regop kan staan en meubels en plakkers waarmee jy elke kamer kan versier. Daar is uitdrukkarakters, meubelstukke om te bou en kleurvolle plakkers om die huis mee te versier. Jy kan die kombuis, badkamer, sitkamer en slaapkamer jou eie maak! Omskep hierdie boek in jou eie persoonlike pophuis en speel ure daarmee!","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45492218822771,"sku":"9781776195435","price":405.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781776195435.jpg?v=1789368756","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781776195435","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}