{"product_id":"9781776250165","title":"Waldo En Die Weewolf Met Die Rooi Tekkies","description":"Wat sluip daar in die maanlig rond?\nWaldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39539148193907,"sku":"9781776250165","price":143.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/waldo-en-die-weewolf-met-die-rooi-tekkies-jaco-jacobs-15442166055027.jpg?v=1637607247","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781776250165","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}