{"product_id":"9781776251254","title":"Minki se boekedag!","description":"Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.\r\n\r\nMaar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie.\r\n\r\nMaar een van Minki se gunstelingboeke gee haar ’n plan …","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40066486501491,"sku":"9781776251254","price":133.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/thumbnail_81404c74-412f-46cd-8483-f363d3706c38.jpg?v=1657277301","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781776251254","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}