{"product_id":"9781776477234","title":"Vertrou God Elke Dag C\/F","description":"Vertrou jy op jouself ... of vertrou jy op God?\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\nWaar die wêreld ’n mens aanmoedig om op omstandighede, sukses en ander se opinies staat te maak, sê God ons moet Hom ten volle vertrou. As ’n mens dit doelbewus doen, kan dit jou help om goeie keuses te maak, angstigheid te oorkom en ’n positiewe lewensuitkyk te kweek.\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\nIn Vertrou God elke dag help internasionale spreker en New York Times-topverkoper-outeur Joyce Meyer jou om elke dag van die jaar reg te begin. Elke dag se stukkie bevat praktiese raad en hulp van Joyce, asook lewensveranderende beloftes uit God se Woord wat jy vinnig en maklik in jou eie lewe kan toepas.\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n365 Dagstukke om jou te help om goeie keuses te maak, kommer teë te werk, angstigheid te oorkom en ’n positiewe lewensuitkyk te kweek.\u003cbr\u003e\nSagteband.\u003cbr\u003e\n388 eenkleur bladsye.\u003cbr\u003e\nOok beskikbaar in Engels onder die titel Trusting God Day by Day.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44702170775667,"sku":"9781776477234","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781776477234","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}