{"product_id":"9781779992178","title":"Jys Seker Nie Ernstig Nie En Ander Snaakse Rympies B\/F","description":"'n Toilet wat ontplof?\u003cbr\u003e\n'n Marmelade en blaarblasers?\u003cbr\u003e\n'n Kamer wat soos 'n varkhok lyk?\u003cbr\u003e\nJy's seker nie ernstig nie!\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n'n Goudvis wat blaf?\u003cbr\u003e\n'n Krokodil in die bad?\u003cbr\u003e\nHaas wat vir Skilpad in 'n resies wen?\u003cbr\u003e\nJy's seker nie ernstig nie!\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\nDie 56 splinternuwe rympies in dié lekker lawwe bundel is glad nie ernstig nie! Dit is bedoel om jou te laat laat skater van die lag. Jaco Jacobs se gewilde rympies is perfek vir voorlees en voordra.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45425259544691,"sku":"9781779992178","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781779992178","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}