Oor Grense: ’n Lewe in die media in ’n tyd van verandering

Author: Ton Vosloo

SKU: 9781868428861

R 235.00 R 275.00

Vosloo is in 1937 in Uitenhage gebore en het reeds op skool sportverslae vir streekskoerante geskryf. Daarna begin sy loopbaan in die media: As jong joernalis word hy bevorder tot...
Shipping Time Ships in 7 to 8 working days

Vosloo is in 1937 in Uitenhage gebore en het reeds op skool sportverslae vir streekskoerante geskryf. Daarna begin sy loopbaan in die media: As jong joernalis word hy bevorder tot parlementêre korrespondent, waarna hy aangestel word as die redakteur van die gewilde Afrikaanse dagblad Beeld. In 1970 ontvang hy ’n navorsingsbeurs om as Nieman-genoot aan die Harvard-universiteit te studeer en dit is hier waar hy toenemend bewus word van apartheid se onvolhoubaarheid.

The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.