Hierdie storieboek is 'n versameling boeiende stories en rympies wat die gevierde kinderboekillustreerder Richard Scarry se immergewilde dierekaraktertjies insluit. Die vrolike verhale en prettige illustrasies maak dit die beste storieboek ooit....
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê...
Zackie en Vincent is opgewonde. Hulle gaan saam met Zackie se pa kampeer. Die hele naweek lank gaan hulle visvang, voels kyk en om die kampvuur kuier. Maar Anton en...
Ure se luistergenot op 10 CDs vasgevang vir die langpad, voor slapenstyd of net vir die lekkerte - welkom in die wonderwereld van sprokiesland! Vertel deur Cindy Swanepoel en Lochner...
VLAK 3: Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die...
Die Leer my Lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die...
Leer alles oor interessante dinosourusse in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dinosourusgeluide en maklik om te gebruik sleutels, is hierdie boek perfek om prehistoriese lande te verken. Dimensions :...
Leer alles oor baba diertjies in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dieregeluide en maklik om te gebruik sleutels. Dimensions : Format : Age Group : Ages 6-12 Page Numbers...
Leer alles oor goed wat beweeg in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien geluide en maklik om te gebruik sleutels, is heirdie 'n wonderlike manier om kinders aan verskillende soorte...
RECENTLY VIEWED PRODUCTS
SHIPPING
We are currently offering all our Southern African Readers free courier shipping on all online orders of R500 or more!
In-store collection available within 5 to 10 business days
Courier Delivery is currently R70. Orders are dispatched within 3-7 business days
Pargo Delivery is R70. We now offer Pargo collection points. Please see collection points at checkout.