Tax included.
DESCRIPTION
Die tier wat kom tee drink het is 'n kort kinderverhaal wat handel oor 'n meisie, haar ma, en 'n pratende tier wat hulle onderbreek terwyl hulle tee drink. Dit begin so...Die deurklokkie lui net toe Sarie en haar ma gaan sit om tee te drink. Wie kan dit nou wees? Wie sou kon dink dat 'n groot, harige, gestreepte tier is!
Dimensions : 190 mm x 246 mm
Format : Hardback
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers : 32