Nuwe Avonture Op Die Plaas

Author: Isabella Camino & Delphine Lacharron

SKU: 9781920660314

R 160.00 R 225.00

Jou Ses Gunstelingplaasstories Nou In Een Boek! Boer Frans Se Plaas Le Lekker Knus Langs ’N Klein Stroompie Ver Van Die Stad Af. Op Die Plaas Bly Baie Diere Gelukkig...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Jou Ses Gunstelingplaasstories Nou In Een Boek! Boer Frans Se Plaas Le Lekker Knus Langs ’N Klein Stroompie Ver Van Die Stad Af. Op Die Plaas Bly Baie Diere Gelukkig Saam. Lees In Hierdie Pragtige Boek Met Sy Kleurvolle Illustrasies Van Al Die Diere Se Avonture. Stories In Hierdie Bundel: Nuwe Maatjies; Nagvlug; Die Vreeslike Voelverskrikker; Jag Die Jagter; Katjies In Nood; Sirkus Op Die Plaas.

Dimensions : 210 x 275
Format : Hard Back
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers : 104