Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Stories Vir 2 Jariges - Readers Warehouse
  • SKU: 9781920680053
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Stories Vir 2 Jariges

R 80.00
Wanneer dit tyd is vir n' storie, is daar geen beter plek om een te vind as in hierdie wonderlike versameling oorspronklike verhale, spesiaal vir tweejariges geskryf nie. Hierdie pragtige geilliustreerde stories vol beminlike karakters waaroor kinders dol sal wees, word op n' sagte, ritmiese manier vertel. 

Ontmoet die beer wat nie sy teddiebeer kan vind nie, die tier wta nie van die posman hou nie en 'n seekoei wat mal is daaroor om in die poele te spring. Kom deel die pret en maak storietyd 'n spesiale tyd vir jou en jou tweejarige.

Dimensions :
Format :
Age Group : Ages 0-3
Page Numbers :

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP