Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Emosies: 'n Kwaai Katjie
  • SKU: 9781928446255
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Emosies: 'n Kwaai Katjie

Author: Audrey Bouquet
R 49.00
Tax included.
  • Product Type: Hardback
  • SKU: 9781928446255
DESCRIPTION
Dit is die storie van 'n katjie wat alles vir homself wil hê. Hy deel nie sy speelgoed nie en stoot die ander katjies uit die pad om eerste te wees. Nou wil niemand meer met hom speel nie! Dit is nie net die storie van 'n katjie wat alles vir homself wil hê nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om te deel en uiteindelik lekker saam met jou maatjies te speel.


REVIEWS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

BACK TO TOP