{"product_id":"9781928446590","title":"Paniek By Die Piekniek","description":"Pedro die rateltjie het ’n blink plan.\r\n\r\n“Kom ons gaan hou piekniek.” Hoera! Wat ’n wonderlike idee! Die maatjies is vrolik op pad om in Eenhoringparkie te gaan piekniek hou, maar o wee, wat ’n gemors! Rommel lê oral oor die gras gestrooi\r\n\r\nen dit verstop die ingang na ’n tonnel …\r\n\r\nKom, ons moet die bos en sy inwoners van hierdie aaklige besoedeling red!","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40351780634739,"sku":"9781928446590","price":76.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9781928446590.png?v=1660571626","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781928446590","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}