{"product_id":"9781928446798","title":"Snork Die Vark","description":"Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met ’n bobaasplan vorendag – Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen. Maar sal ’n vark dit kan doen?","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41485735919731,"sku":"9781928446798","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/snork-die-vark9781928446798-518003.jpg?v=1714361914","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781928446798","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}