{"product_id":"9781928446927","title":"Die Groot Tandeborseldag in die Dieretuin","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Die Groot Tandeborseldag in die Dieretuin by  S Schoenwald\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie dieretuin is in die knyp - daar hang 'n slegte reuk in die lug. Niemand borsel meer hul tande nie! Gelukkig kom Oom Alfie, die dieretuinbaas, met 'n blink plan tot die redding. Hy stuur Natie Peperment Krimpvarkie, met 'n klomp tandepasta op sy rug, op 'n waaghalsige tog. Van groot slagtande tot rye lemmetjieskerp tande - Natie moet almal skoon kry!\u003c\/p\u003e","brand":"Fantasi Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45025693368435,"sku":"9781928446927","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/105_png.webp?v=1779431564","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/9781928446927","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}