South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

As Jy Droom - Readers Warehouse

As Jy Droom

R 155.00
  • SKU: 9781776250363
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Elke droom begin met 'n dromer. Megan Werner, die stigter van die U Dream Global-inisiatief, het in 2018 besluit om saam met 'n groep van 20 tieners vanuit verskillende agtergronde 'n vliegtuig te bou. In Junie 2019 was die vliegtuig uiteindelik gereed en kon die 17-jarige Megan saam met vyf ander tieners die vlug van Kaapstad na Kairo aanpak.

Hulle doel was om om kinders in ander Afrika-lande te inspireer om hul drome na te jaag. Min het die ses tieners egter geweet dat dit uiteindelik HULLE sou wees wat deur die reis geinspireer sou word. Verskeie avonture en naelbyt-oomblikke het gevolg voordat Megan-hulle uiteindelik op Kairo-lughawe geland het. Hier het hulle grootste ondersteuner, Megan se pa, die tieners ingewag. "Ons het dit gemaak!" het hy gejuig en vir Megan 'n stywe druk gegee.

'n Paar dae later het 'n tevrede span die reis terug na Suid-Afrika aangepak. Oudergewoonte het Megan se pa en sy mede-vlieenier in hul eie vliegtuig saamgereis om ondersteuning te bied. Maar bokant Tanzanie het die droom in tragedie geeindig ... As jy droom is 'n storie van durf, deursettingsvermoe, hoop en hartseer. 'n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem - as dit nie die waarheid was nie ...

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP