Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Bloedvreemd
  • SKU: 9781990977909
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Bloedvreemd

Author:
R 200.00
Tax included.
DESCRIPTION

Tydens ’n gesinsvakansie raak die sewejarige Anneke siek en draai by die dood om. Sy herstel, maar met ernstige nagevolge: weens breinskade word haar verstandelike agteruitgang elke maand meer sigbaar. Om die sprankelende kind wat lag en presteer te behou, en die naderende gestremdheid af te weer, gaan die gesin op ’n soektog na ’n wonderkuur. Alles word probeer, van alternatiewe behandelings en ’n vreemde dieet tot ’n besoek aan die profeet TB Joshua in Nigerië.
Soos die siekte toeneem, word alles vir Juliana vreemd en onherkenbaar – haar kind, sy self en haar gesin. Sy voel onbevoeg om haarself of haar gesin te red. Haar eens vrolike huis word ’n plek waar elke lid van die gesin op ’n ander manier leer om te oorleef. Want Anneke se siekte laat almal se unfinished business uit die kas val. Juliana se pad na aanvaarding dwing haar uiteindelik om ook op haar eie spore terug te loop en haar idee van ma-wees te heroorweeg.

Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van ’n ma se poging om haarself en haar gesin

heel te hou en vrede te maak met ’n kind wat nou “in ’n ander vorm leef”. Juliana Coetzer
skroom nie om te wys wat in die binnekamers van haar huis gebeur nie en laat die leser
beurtelings saam met haar huil én lag.

REVIEWS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP