South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Dagboek van 'n Wimp 01: 'n Tekenprent roman - Readers Warehouse

Dagboek van 'n Wimp 01: 'n Tekenprent roman

R 140.00
  • SKU: 9781485900290BS
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Eers wil ek iets net baie duidelik maak: Hierdie is 'n Joernaal en nie 'n dagboek nie. Ek weet wat dit op die omslag se, maar toe Ma hierdie ding gaan koop het, het ek spesifiek gevra om een te kry waarop daar nie "dagboek" staan nie. Die enigste rede hoekom ek enigsins ja gese het vir die ding, is sodat ek dit eendag kan gebruik as ek ryk en beroemd is. Maar nou is ek eers vasgekeer tussen 'n klomp morone. Vandag is die eerste dag van skool. Toe dink ek ek kan maar netsowel in hierdie boek skryf om die tyd vinniger te laat verbygaan.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP