South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Dagboek Van 'n Wimp 02 - Rodrick Regeer - Readers Warehouse

Dagboek Van 'n Wimp 02 - Rodrick Regeer

R 140.00
  • SKU: 9781485900238BS
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit... veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het n manier om uit te lek... veral as´n dagboek ter sprake is.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP