South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Dagboek Van 'n Dork: 'n Nie-So-Gewilde Partytjiepop - Readers Warehouse

Dagboek Van 'n Dork: 'n Nie-So-Gewilde Partytjiepop

R 155.00
  • SKU: 9780798180764
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Nikki begin uiteindelik in haar nuwe skool aanpas. Sy het twee cool vriende en Brandon het haar uiteindelik begin raaksien. Nikki wil saam met Brandon na die skooldans gaan , maar wanneer MacKenzie begin spog dat sy saam met Brandon gaan, besluit Nikki om liewer na haar sussie se partytjie te gaan. Later vind sy uit dat MacKenzie gejok het, en Nikki besef haar droom om saam met Brandon dans toe te gaan kan waar word. Maar hoe woon jy twee partytjies tegelyk by?

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP