Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Die Dag Toe Ons Krismis Gaan Soek Het

Author:

SKU: 9781485311409

R 225.00

Hierdie is opregte, uit-die-hart-uit vertellings, jeugherinneringe en kontreistories. Dit herinner aan Dana Snyman in die opregtheid en eenvoud daarvan en die nostalgie wat dit oproep. Klein Wini is ?n ?ouderwetse?...
Shipping Time

Only 5 left in stock, order soon!
Hierdie is opregte, uit-die-hart-uit vertellings, jeugherinneringe en kontreistories. Dit herinner aan Dana Snyman in die opregtheid en eenvoud daarvan en die nostalgie wat dit oproep. Klein Wini is ?n ?ouderwetse? kind en gaan op vyf skool toe, waar sy die meeste van teken hou. Sy wens sy was so mooi soos Marlene Dumas, wat in dieselfde skool was.

Maar sy het rooi vlegsels en sproete soos Pippie Langkous. Sy praat te veel en noem ?n ding by die naam. Sy word gestraf omdat sy tieties op ?n papierpop teken. Sy het ?n hart vir hoenders. Sommige stories is oor mense wat sy raakgesien of verbeel het. Die verhale word gekenmerk deur humor en deernis en ?n oog wat nie wyk nie, wat immer die ironiese besonderheid waarneem.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.