Die plaas
  • SKU: 9780798181082
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Die plaas

Author:
R 135.00
Tax included.
  • SKU: 9780798181082

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die plaas uit te vind.

Gaan kuier op die plaas en sien watter diere daar woon, watter verskillende plante geplant word en watter voertuie op die plaas gebruik word. Gaan kuier in die stalle, die hoenderhok, by die varke en hulle kleintjies en maak 'n draai by die dam waar jy ganse en eende sal sien!

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP