Die see
  • SKU: 9780798181129
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Die see

Author:
R 135.00
Tax included.
  • SKU: 9780798181129

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind.

Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te gaan kyk na 'n ou skeepswrak op die seebodem!

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP