Die Smurfies Afrikaans Versameling (6 Boeke)

Author:

SKU: SFABDLE

R 149.00 R 330.00

BUNDLE CONTAINS Die Smurfies: Spieresmurf die Ridder Spiere Smurf wens hy is ’n ridder van die Ronde Tafel. Nou is sy kans!   Die Smurfies: Ruimtesmurf en die Gnoefe Saans...
Shipping Time

Only 1 left in stock with 24 in shopping carts, order soon!

BUNDLE CONTAINS

Die Smurfies: Spieresmurf die Ridder

Spiere Smurf wens hy is ’n ridder van die Ronde Tafel. Nou is sy kans!

 

Die Smurfies: Ruimtesmurf en die Gnoefe

Saans hang Ruimtesmurf halflyf by sy venster uit en kyk dromerig na die sterre. Hy wil eendag op ’n ruimtereis gaan en vreemde planete besoek. Daar ontmoet hy toe eendag die Gnoefe…

 

Die Smurfies: Die Honderdste Smurfie

Dit is die jaar 654 in die Tydperk van die Smurf. Daar word gese dat ’n nare wind en ’n maansverduistering die teken sal wees van ’n honderd jaar se ongeluk. Om dit te keer, moet die Dans van Honderd Smurfies gedoen word.

 

Die Smurfies: Smurfie-inkleurboek

Kom maak ’n draai in Smurfie-Dorp. Hier wag jou klein, blou maatjies net vir jou om hulle avonture prettig in te kleur.

 

Die Smurfies: Wegkruipertjie - Waar is Spiere Smurf?

Het die Vyf Vrolike Muise die moed en durf om die Groot Prys te wen?

 

The Smurfs: Die Smurfie-Woordeboek/The Smurf Wordbook

n Tweetalige woordeboek in volle kleur. Die direkte assosiasie tussen voorwerp en woord help om woordherkenning en betekenis makliker oor te dra. Addisionele soek-en-vind-aktiwiteite help om lesers in taalleer te betrek. ’n Noodsaaklike bron vir vroee kinderontwikkeling en aanvangslees.

The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.