DISNEY PRINCESS
Die Verhaal van Die Klein Meermin
Ariel, die vrolike meermin, hou van alle menslike dinge. Sy ignoreer die bevel van haar pa om weg te bly van die wereld bokant die see, en swem na die oppervlak. Daar red sy prins Eric uit n erge storm. As sy met haar prins wil trou, sal sy n' mens moet word.
Sal Ariel se droom waar word?