Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Eesrste Kersfees 200 Piece Bible Puzzle Box
  • SKU: 9781415342275
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Eesrste Kersfees 200 Piece Bible Puzzle Box

R 125.00
Die eerste Kersfees Bybel-legkaart is ʼn 200-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns tussen die onderdom 8 - 10 jaar. Dit illustreer die verhaal van Jesus se geboorte in Betlehem soos vervat in Lukas 2 en Matteus 2, saam met die Bybelvers “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê”, uit Johannes 3:16. Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP