Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Erfgeld is Swerfgeld
  • SKU: 9781485311225
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Erfgeld is Swerfgeld

Author:
R 225.00
Tax included.
  • SKU: 9781485311225
DESCRIPTION
Johannes Bakkes is die geliefde skrywer van andersoortige reisverhale soos Ons is moertoe en Norrevok. Hierdie boek is meer persoonlik; hier skryf hy homself oop. Die subtitel is Reis na binne, die -ste -ste plek ? hy is altyd op soek na die koudste, warmste, hoogste, droogste plek om te besoek.

Hier word humoristiese vertellings oor sy reise afgewissel met sy pa se wolhaarstories en lewendige geskiedenisvertellings. Hy en sy seun vind aanklank tydens nog ?n onbesonne reis. Sy liefde vir sy familie is tasbaar. Gerrit Rautenbach noem die manuskrip ?sy beste skryfwerk nog? en ?blootstellend anders? Bakkes l? homself bloot in sy weerloosheid, vrees en krankheid.

Hy wys wie hy was in die ou bedeling en hoe hy probeer hand bysit in die nuwe bedeling, wat hy nie gekies het nie. Dis ?n dapper, aangrypende reis vol humor en deernis.
REVIEWS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

BACK TO TOP