Ingonyama En Ander Maats Met Leeueharte - Readers Warehouse
  • SKU: 9781776073030

Ingonyama En Ander Maats Met Leeueharte

R 165.00
Ingonyama En Ander Maats Met Leeueharte is ’n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- tot graadseskinders van Afrikaans as eerste addisionele taal.
Dié bundel neem die riglyne van die KABV in ag en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om laerskoolonderwys by die “Vierde Industriële Rewolusie” te betrek.

Elke verhaal bied:

’n besprekingstema en ’n woordelys;
pre-leesvrae;
vertalings van woorde;
post-lees- kontekstuele vrae; en
verrykingsaktiwiteite.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP