Jesus Genees 'n Verlamde Man Legkaart - 100 Stukke - Readers Warehouse
  • SKU: 9781415342213

Jesus Genees 'n Verlamde Man Legkaart - 100 Stukke

R 105.00
Jesus genees ʼn verlamde man Bybel-legkaart is ʼn 100-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns tussen die onderdom 6 -8 jaar. Dit beeld die verhaal uit waar Jesus die verlamde man genees in Lukas 5, met die Bybelteks “By God is alles moontlik” uit Matteus
19:26. Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige
illustrasie voltooi.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP