South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Krok en Dil Lees Reeks Vlak 1 10 Boek Pack - Readers Warehouse
Krok en Dil Lees Reeks Vlak 1 10 Boek Pack - Readers Warehouse
Krok en Dil Lees Reeks Vlak 1 10 Boek Pack - Readers Warehouse

Krok en Dil Lees Reeks Vlak 1 10 Boek Pack

R 329.00
  • SKU: 6000600078519
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Ontmoet vir Krok en Dil.

Dil hou van grappies vertel … maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak … maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok.

En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag! Lees is pret saam Met Kork en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.

Boeke in die reeks:
• Krok in die Bad
• My Pet is Weg
• Krok die Kok
• Ek is 'n Vis
• In die Lug
• Kyk vir My!
• Waar is die Maan?
• By die See
• Krok kan Toor
• Die Suur Sap

Customer Reviews

Based on 12 reviews
92%
(11)
8%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
G
Gerhard (Klerksdorp, ZA)
Uitstekend

My jongste geniet die boekies terdeë en was baie trots om dit vir Ouma en Oupa voor te lees!

M
Marelize (Johannesburg, ZA)
Net reg vir begin lees!

Oulike boekie en ons Gr 1tjie geniet die boekies baie.

C
Coleen Cawood (Vryburg, ZA)
Bitter oulik

Fantastiese leesboekies vir as jou kind nou net begin lees. Beveel die leesreeks beslis aan.

H
Heidi Kern (Centurion, ZA)
KROK & DIL

Baie oulike boekies!
Mooi helder prentjies! N Lekker reeks vir beginners!

L
Lee (Benoni, ZA)
Krok & Dil 100% die moeite werd

Oulik en lekker om te lees my dogtertjie is 2 en mal oor krok en dil !

BACK TO TOP