No Products in the Cart
Your BIGGEST discount bookstore!
Prices slashed on the daily!
Lana se maatjie Lisa kry ’n rol in ’n TV-advertensie vir hondekos – maar Lisa is bang vir honde. Daarom besluit Lana om met haar hondjie, Rakker, saam te span om seker te maak Lisa skud haar vrees vir honde af. Maar dan kry die TV-mense onverwags ’n plaasvervanger-hond nodig – en Rakker kry die kans om ’n ster te word!