No Products in the Cart
Your BIGGEST discount bookstore!
Prices slashed on the daily!
Lana en haar sussie gaan blommemeisies op tannie Emma se troue wees. Lana wil graag he Rakker moet troue toe kom, maar die res van haar gesin dink nie dis ’n goeie plan nie. Kan Rakker hom lank genoeg soet gedra om ook na die troue genooi te word?