South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Leer My Lees Met Tippie die Olifant (Vlak R Boekpak) - 10 Boek - Readers Warehouse
Leer My Lees Met Tippie die Olifant (Vlak R Boekpak) - 10 Boek - Readers Warehouse

Leer My Lees Met Tippie die Olifant (Vlak R Boekpak) - 10 Boek

R 329.00
  • SKU: 9781776350261
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! 


Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.  

Customer Reviews

Based on 3 reviews
100%
(3)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
K
Keith Wilson (Durban, ZA)
Very good book

This book is ideal for Gr.R and even teaching first
Additional language.

Great book the kids love it

S
Sone Pretorius (Pretoria, ZA)

My seun het vanjaar met gr 1 begin en die vlak R boekie is ideaal om die basiese sig woordjies te leer raaksien, vlak 1 is bietjie oorweldigend met die baie woorde, hy geniet die vlak R boekies en veral die karkaters vreeslik

J
Jana Coetzee (Pretoria, ZA)
Beginner reader

The kids are quite advanced with the English sets... So we are now attempting reading in Afrikaans as well. So far this is quite nice. Definitely easier that the level 1 set we had for a while now. So definitely a good addition.

BACK TO TOP