No Products in the Cart
Your BIGGEST discount bookstore!
Prices slashed on the daily!
Die Leer my Lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit Stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woodeskat speel-speel by die kind vas te le.
What's in the box
Titels ingesluit in hierdie stel:
Hallo, Tippie! : Vlak 1 Boek 1
Tippie en die hen : Vlak 1 Boek 2
Tippie se Jas : Vlak 1 boek 3
Tippie en die kat : Vlak 1 Boek 4
Tippie en die bok : Vlak 1 Boek 5
Tippie en die kam: Vlak 1 Boek 6
Tippie se bal : Vlak 1 Boek 7
Tippie en die by: Vlak 1 Boek 8
Tippie en die vis: Vlak 1 Boek 9
Tippie en die bul: Vlak 1 Boek 10
Tippie en die boom: Vlak 2 Boek 1
Tippie en die haas: Vlak 2 Boek 2
Tippie en die duur mat: Vlak 2 Boek 3
Tippie en die leer: Vlak 2 Boek 4
Tippie en die uil: Vlak 2 Boek 5
Tippie se neus jeuk: Vlak 2 Boek 6
Tippie en die mier: Vlak 2 Boek 7
Tippie se kous: Vlak 2 Boek 8
Tippie soek 'n boek: Vlak 2 Boek 9
Tippie en die braai: Vlak 2 Boek 10