South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Tippie En Vriende Vlak 1 En 2 20 Book Pack - Readers Warehouse
Tippie En Vriende Vlak 1 En 2 20 Book Pack - Readers Warehouse
Tippie En Vriende Vlak 1 En 2 20 Book Pack - Readers Warehouse

Tippie En Vriende Vlak 1 En 2 20 Book Pack

R 579.00
  • SKU: 6000600062594
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Die Leer my Lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit Stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woodeskat speel-speel by die kind vas te le.

Tippie - Leer my Lees (20 Boeke):

9780799363142 Hallo, Tippie! : Vlak 1 Boek 1
9780799363159 Tippie en die hen : Vlak 1 Boek 2
9780799363166 Tippie se Jas : Vlak1 boek 3
9780799363173 Tippie en die kat : Vlak 1 Boek 4
9780799363180 Tippie en die bok : Vlak 1 Boek 5
9780799363197 Tippie en die kam: Vlak 1 Boek 6
9780799363203 Tippie se bal : Vlak 1 Boek 7
9780799363210 Tippie en die by: Vlak 1 Boek 8
9780799377347 Tippie en die vis: Vlak 1 Boek 9
9780799377354 Tippie en die bul: Vlak 1 Boek 10
9780799372779 Tippie en die boom: Vlak 2 Boek 1
9780799372786 Tippie en die haas: Vlak 2 Boek 2
9780799372793 Tippie en die duur mat: Vlak 2 Boek 3
9780799372809 Tippie en die leer: Vlak 2 Boek 4
9780799372816 Tippie en die uil: Vlak 2 Boek 5
9780799372823 Tippie se neus jeuk: Vlak 2 Boek 6
9780799372830 Tippie en die mier: Vlak 2 Boek 7
9780799372847 Tippie se kous: Vlak 2 Boek 8

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
C
Christel De Bruyn (Cape Town, ZA)
Tippie en vriende vlak 1 en 2

Ek is 'n gr 1 opvoeder en hierdie is 'n uitstekende begin-lees-reeks. Ek lees dit vir my 4 jarige en hy geniet die kostelike stories. Die begripsvrae is baie goed uiteengesit om begrip reeds op 'n vroeë ouderdom aan te leer en te beoefen. Sal hiedie reeks regtig vir ouers, tuisonderrig en skole aanbeveel.

BACK TO TOP