South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Lotta Se Lewe - Hoe Later, Hoe Kwaker - Readers Warehouse

Lotta Se Lewe - Hoe Later, Hoe Kwaker

R 160.00
  • SKU: 9780798182263
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Vandat Lotta en Chantelle 'n GRILFLIEK gaan kyk het om ons met die skool se leeskompetisie te help, gebeur daar grillerige goed: Chantelle kan skielik baie goed lees (Dis toordery!), Mamma kry op VRYDAG DIE 13DE seer, en Lotta en haar raasboekboeties moet by ouma en oupa gaan bly. Hulle het deesdae 'n SWART KAT en Lotta en Chantelle kry met 'n GRILLERIGE MAN te doen. Die een ONGELUK ná die ander tref hulle!

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP