Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Moeps die Skelm

Author:

SKU: 9781485310518

R 135.00

Moeps die mopshond is 'n regte skelm. Om sy sin te kry, jok hy gereeld en plaas altyd die blaam vir sy stoutighede op arme Worsie, die worshond. Maar op...
Shipping Time

Only 5 left in stock, order soon!
Moeps die mopshond is 'n regte skelm. Om sy sin te kry, jok hy gereeld en plaas altyd die blaam vir sy stoutighede op arme Worsie, die worshond. Maar op 'n dag draai die wiel ... of sal ons sê, val die bal ... en Moeps besef dat skelmstreke en leuens nie altyd so goed uitdraai nie.
Hierdie is 'n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps 'n regte skelm, steel hy gou jou hart.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.