South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

My Kleuter Bybel - Readers Warehouse

My Kleuter Bybel

R 135.00
  • SKU: 9781431625062
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Hierdie tydlose Bybelstories lê die ideale grondslag vir ’n lewe van geloof!
Dié kleurvolle Kleuterbybel se eenvoudige teks gee ’n Skrifgetroue oorsig van die Bybel. Die 28 stories dek die skepping, en ook die bekende stories van geloofshelde soos Abraham, Josef, Moses en Dawid. Vertel jou kleuter van Jesus se geboorte, sy bediening, dood en opstanding, hemelvaart en die verspreiding van die evangelie met kort, maklik verstaanbare stukkies.
Terwyl jy en jou kleuter die stories in dié stewige kartonboekie saam lees, kan jy vir hom of haar vertel hoe God lief vir hulle is en hoe baie Hy vir hulle omgee.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP