{"product_id":"n-knippie-moord","title":"'N Knippie Moord","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout 'N Knippie Moord by Else Winckler\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlara Beyers, die gastehuiseienaar op Somersee, is heldersiende en kan die onheil in haar nek voel kriewel die oggend toe Dewald Rademeyer sonder ’n bespreking op haar drempel staan. ’n Dag later word Dewald se lyk met ’n naaldwerkskêr in sy nek gevind. Kolonel Mack Biesenbach is eerste op die toneel waar hy ’n geskokte Klara met bloed op haar hande aantref.’n Knippie moord is humoristies, propvol kinkels en kleurryke karakters, en natuurlik ook ’n tikkie romanse!\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45019438219379,"sku":"9780798186186","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/71hjY6zZJ5L._SY522.jpg?v=1779184532","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/n-knippie-moord","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}