Tax included.
DESCRIPTION
Mart Meij was ’n onderwyseres in die grondslagfase en voorskoolse onderrig en het verder in Gespesialiseerde Onderwys en Onderwysbestuur gekwalifiseer en doseer aan die Onderwyskollege in Pretoria (UP). Sy fokus op die samestelling van opvoedkundige materiaal vir grondslagfase en is die samesteller van die New All-In-One en Nuwe Alles-In-Een-reeks.