Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Nicole & Appelliefie 2: Die Heel Beste Geskenk - Readers Warehouse
  • SKU: 9781776250202
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Nicole & Appelliefie 2: Die Heel Beste Geskenk

R 85.00 R 110.00
Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik.
Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe.

Hulle bure help Om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos ‘n ware tuiste.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP