Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Padda's Se Groot Avontuur
  • SKU: 9781776250516
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Padda's Se Groot Avontuur

R 120.00
Padda is moeg daarvoor om net heeldag te sit en kwaak. Hy wil rondreis en die wêreld sien. Maar sal hy ooit weer veilig tuis kom? ’n Opwindende interaktiewe avontuur vir dapper klein
reisigers met loergaatjies en ’n uitvou-verrassing aan die einde.Die boek is perfek vir peuters. Dit ontwikkel geletterdheidsvaardighede en ruimtelike woordeskat.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP