Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Superfiks in Afrikaans Graad 3
Sold Out
  • SKU: 9780636049215
  • Availability: Out of stock

Superfiks in Afrikaans Graad 3

Author: Willa Louw
R 40.00
Tax included.
  • SKU: 9780636049215
DESCRIPTION
Help jou kind om sukses te behaal met Afrikaans! Superfiks Afrikaans is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 3 kind. Hierdie boek bied essensiele oefening in lees, skryf, klanke, begrip en vele meer! Aan die ouer of helper. Graad 3 kinders sal dalk nie al die instruksies in die boek kan lees nie, so maak seker hulle verstaan wat om by elke oefening te doen.

Wanneer hulle 'n oefening voltooi het, bespreek of hulle dit maklik gevind het en of hulle meer oefening nodig het. Laat hulle die gepaste ster of sirkel onderaan die bladsy inkleur.
U belangstel en aanmoediging sal die kinders help om te presteer!
REVIEWS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP