{"product_id":"tippie-leer-my-lees-vlak-4","title":"Tippie Leer My Lees (Vlak 4)","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Tippie Leer My Lees (Vlak 4) by Jose Palmer\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-size: 0.875rem;\"\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-size: 0.875rem;\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45058348908659,"sku":"9780637009706","price":465.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/vlak_4_boek_11_-_20_3d_boekpak.png?v=1780295927","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.co.za\/products\/tippie-leer-my-lees-vlak-4","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}