South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Zinzi en Saffraan: Drake en malvalekkers - Readers Warehouse

Zinzi en Saffraan: Drake en malvalekkers

R 119.00
  • SKU: 9780799392340
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Zinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig! In die eerste boek van dié reeks ontdek Zinzi 'n gloeiende foto en leer sodoende 'n groot geheim. Magiese diertjies wat beseer is, besoek Zinzi en Saffraan se skuur in die agterplaas op soek na hulp! Die eerste diertjie wat beseer is en in Zinzi en Saffraan se sorg beland, is 'n baba-draak. Sal hulle die drakie betyds kan help?

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP