South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Zinzi en Saffraan: Monsters en muf - Readers Warehouse

Zinzi en Saffraan: Monsters en muf

R 119.00
  • SKU: 9780799392357
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig! In die derde boek van hierdie reeks ontdek Zinzi en Saffraan dat die meerperdjies wat in die stroom woon in groot gevaar is. Die twee maats moet vinnig aan 'n plan dink om die stroom en die diere wat daarbinne woon, te help.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP