Cut off for Orders for Christmas is the 15 December!

South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Die Fout by ons Sterre - Readers Warehouse

Die Fout by ons Sterre

R 79.00
  • SKU: 9781485900122
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Die oorspronklike Engelse romanThe Fault in Our Starsis n internasionale blitsverkoper waarvan ook n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as Die fout by ons sterre. Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar n paar jaar koop, stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af; haar diagnose het die inhoud van die laaste hoofstuk bepaal. Maar wanneer n uiters aantreklike omwenteling met die naam Augustus Waters by die kankerondersteuningsgroep vir kinders instap, word Hazel se storie van voor tot agter herskryf. Rou, dapper, oneerbiedig en vol insig, Die fout by ons sterre is tot dusver die bekroonde skrywer John Green se mees ondernemende en hartroerende roman, waarin hy die lagwekkende, asembenewende en tragiese aard van die lewe en liefde skitterend verken.

BACK TO TOP