Daar's n Hoender Wat n Eier Nie Kan Le Nie

SKU: 9781770101074
Daar&

Daar's n Hoender Wat n Eier Nie Kan Le Nie

SKU: 9781770101074
Genre:
Format:  C-Format
  • Low stock - 1 item left
  • Inventory on the way
Regular price R 210.00 Sale price R 163.00 RW Saving 22%
/
Tax included.
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days.
  • STORE COLLECTION - Dispatched in 5-10 Working Days.
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • Delivery Time may vary.

Agnes, die Van Wyks se huishulp gedurende die laat 1960's en vroee 1970's, het 'n besonderse vriendskap met die jong Chris van Wyk gehad.

Hy het haar altyd verdedig wanneer sy soms op 'n Maandagoggend met 'n babelaas kom werk het en haar huistake sou afskeep. Op haar beurt weer het Agnes hom nooit verklik wanneer hy sou besluit om stokkies te draai en eerder tuis te bly nie.

Met verloop van tyd het die twee al hoe meer geheg geraak en stories uitgeruil oor bruinmense en die Zoeloes, die lewe in Riverlea en Soweto, die paswette, politiek en ook verliefdheid. Sy het hom geleer hoe om in Zoeloe te tel en hy het belowe om haar te leer Engels lees. Wanneer sy agtergeraak het met haar werk, het Agnes sommer in die middel van 'n sin opgehou praat, 'n besem of stoflap gegryp en gese: 'Ek moet hardloop.

I have eggs to lay, chickens to hatch.' Chris het altyd gedink dis die snaaksste ding om te se, taalkundig heeltemal verkeerd. Eers jare later, toe hy na 'n CD van die Amerikaanse jazz-kunstenaar Louis Jordan geluister het, het haar seding vir hom sin gemaak.

Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan le is Chris van Wyk se tweede bundel memoires oor sy grootwordjare in Riverlea. Dis ook 'n kleurryke weergawe van sy interaksie met die mans en vrouens wat hierdie bekende Afrika-spreuk uitgeleef het: Dit neem 'n hele dorp om 'n kind groot te maak. Die verhaal is grootliks een van 'n wonderlike vriendskap tussen 'n jong bruin seun en 'n Zoeloevrou.


Age Range:
Publisher Date:
Publisher:
Pages:
Dimensions:
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by deliver address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)